Kanola kan Wes-Kaapse graanbedryf nie altyd red nie

Written on 04/10/2026
Francois Williams

Hoewel dit blyk dat kanola tans nog die redder van die Wes-Kaapse graanbedryf is, kan dit nie altyd so voortgaan nie. Al het die opbrengste en produksievolumes verbeter, is daar steeds markmeganismes wat die graanboer in die steek laat, toon ’n nuwe ontleding van die provinsie se graanmark.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.