Die hooggeregshof in Kaapstad het verlede week ’n watergebruikslisensie tersyde gestel waarmee die Cederberg-munisipaliteit jaarliks meer as halfmiljoen m³ grondwater van kommersiële groenteboere se grond tot hul nadeel onttrek het.
Sege vir grondeienaars: Hof stel Lambertsbaai-waterlisensie tersyde
Written on 07/14/2026
Charné Kemp
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

