Van ’n versukkelde bedryf wat 100 jaar gelede besluit het om te begin saamstaan teen die vergrype van wol- en ramsmouse, tot waar Suid-Afrika vandag die grootste produsent ter wêreld is van wol wat gesertifiseer is as volhoubaar geproduseer, asook die tweede grootste produsent van Merinowol. Dit het gebeur onder die vaandel van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), wat die afgelope eeu deurgaans na die belange van wolboere omgesien het.
Baie om te vier aan die vooraand van wolboere se eeufeesvieringe
Written on 05/28/2026
Gerrit Bezuidenhout en Chris Burgess
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

