Terwyl die verwagte someroes in die sewende skatting van die nasionale oesskattingskomitee (NOK) tot ’n rekord van 21,6 miljoen ton opgekruip het, dui die eerste skatting vir wintergewasse op ’n koringoes van 1,762 miljoen ton – die laagste in bykans 100 jaar. ’n Rekord-kanola-oes is egter ’n ligpunt.
Someroes dalk rekord, maar winteroes minder belowend
Written on 08/29/2026
Nico van Burick
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

