Chubby Chick en ander vra minister om aandag aan voëlgriep-inenting te gee

Written on 07/17/2026
Carien Kruger

Die pluimveeprodusent Chubby Chick, wat in die rampspoedige voëlgriepuitbreking in 2023 groot verliese gely het, het die nuwe minister van landbou, Willie Aucamp, tesame met die res van die hoenderbedryf gevra om dringend aandag aan die protokol vir die inenting van hoenders te gee.
Read More




We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share