‘Die beesbedryf het ’n goeie toekoms en produseer ’n uitstekende produk wat sy plek op die internasionale markte verdien, sê Guy Rensburg, nuwe president van Beefmaster Suid-Afrika. Die beesboere is baie veerkragtig en in staat om hul uitdagings die hoof te bied. Daarom sal probleme soos bek-en-klouseer (BKS) ook oorwin word.
‘Vleisbedryf het goeie toekoms en sal probleme oorbrug’
Written on 07/14/2026
Charl van Rooyen
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

