Groot frustrasie bestaan onder boere oor gebrekkige kommunikasie van staatsveeartse oor bek-en-klouseer en die stadige pas waarteen inentings in sommige provinsies plaasvind. ’n Boer van die Oos-Kaap vertel ook hoe sy beeste erg siek geraak het ná hulle ingeënt is.
BKS: Boere is moeg vir ‘goedkoop propaganda’
Written on 05/28/2026
Alani Janeke
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/diere/bks-boere-is-moeg-vir-goedkoop-propaganda-20260528-0514
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

