Vrugteboere moet ’n moeilike balanseertoertjie tussen die waterbehoeftes van mense, die planeet en winsgewendheid uitvoer. Maar ’n benadering tot waterverbruik wat produsente se strewe na gehalte-vrugte ignoreer, versteur ook die balans, is van die menings wat op Hortgro se webinaar oor volhoubare watergebruik geopper is.
‘Irritasie’ oor wateroudits wat ekonomiese impak ignoreer
Written on 04/10/2026
Lucille Botha
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

