Die departement van landbou gaan via die tesourie se begrotingsgerief vir infrastruktuur aansoek doen om geld vir die uitbreiding en bespoediging van die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) se produksie van sy entstof teen bek-en-klouseer (BKS), het dr. Duncan Pieterse, direkteur-generaal van finansies, bevestig.
Begroting-2026: Aansoek by tesourie om BKS-entstofproduksie uit te brei
Written on 02/25/2026
Francois Williams
Read More
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.

