Hoewel Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) onlangs aangedui het dat hy ’n wins uit die verkoop van die entstof teen bek-en-klouseer (BKS) gemaak het, het Willie Aucamp, minister van landbou, op ’n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou gesê geen staatsinstelling behoort geld uit dié uitbreking te maak nie.
Komitee druk weer vir antwoorde oor entstofkoste
Written on 08/31/2026
Michelle van der Spuy
Read More
Source:
https://www.landbou.com/bedrywe/diere/komitee-druk-weer-vir-antwoorde-oor-entstofkoste-20260831-0803
We do not own this content. Please support the original publisher - Click the Read More Link.
Copied — ready to share

